Emsie schoeman biography of william
Emsie schoeman biography of william hurt
Emsie schoeman biography of william blake!
Weather 24°C
GEORGE NUUS - Emsie Schoeman, die bekende etiket-kenner en een van die bekendste mense in Suid-Afrika is vandag, 22 Desember, 90 jaar oud.
Sy is oorspronklik van Wilderness en woon deesdae in Johannesburg.
Sy het onlangs die 100-jarige feesvieringe van Hoërskool Outeniqua in George bygewoon waar sy jare gelede skool gegaan het.
Emsie het vandag aan George Herald telefonies uit Johannesburg waar sy deesdae woon, gesê sy woon baie aangenaam daar.
Sy beplan om aanstaande jaar weer 'n draai in Wilderness te kom maak.
Dit gaan goed met haar deesdae. "Ek bestuur nog my eie motor en is gesond.
Emsie schoeman biography of william
Die hitte kry my net onder."
Sy skryf nog aan haar outobiografie. "Gelukkig het ek goeie familie om my. Ek is dankbaar dat ek nog aan die gang kan wees. Die Here is goed vir my. Ek is dankbaar dat ek hier gekom het."
Haar advies aan mense is om versigtig te wees en moenie laat in die nag aan die gang wees nie.
Sy het ook adv